Tuisblad

Die ORBACH reeks drom/skyf snymasjiene was oorspronklik in 1990 in ín gesamentlike projek tussen ORBACH AGRI en KRYGKOR ontwerp en gebou en is sederdien volledig ontwikkel oor 18 jaar tot die puik produk van vandag om lusern, tef, eragrostusgras, smutsvingergras, veldgras en enige hooi met hoŽ spoed en min Kw vereistes te sny sonder hooiverliese.

ORBACH masjiene word tans in MidVaal naby Vereeniging gebou en versprei. Spesiaal ontwerp en gebou vir RSA en Afrika toestande, bied hierdie snymasjien ín oplossing vir snywerk in taai toestande met maklike en goedkoop onderhoud asook ín aansienlike langer leeftyd verwagting vir die masjien. Hierdie aantreklike eienskap is moontlik gemaak deur die rat aandryfstelsel te vervang met ín baie meer praktiese V-belt dryfsisteem. Geen gly van belde en die beskermende eienskap van ín belt-dryf maak dat die ORBACH dryfstelsel die masjien bestand maak teen klipskade waarteen ander make baie weerloos is.

SM 1500 SM 2200 SM 3000
GM 2200 KM 1700